Adam West

Adam West
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
West in 'n filmrol in Oktober 1961

Geboortenaam William West Anderson
Geboorte (1928-09-19)19 September 1928
Walla Walla, Washington, V.S.A.
Sterfte 9 Junie 2017 (op 88)
Los Angeles, Kalifornië
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1954–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam West (19 September 1928 – 9 Junie 2017) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Batman: The Movie (1966), Drop Dead Gorgeous (1999), en Chicken Little (2005), en in die televisiereeks Batman (1966).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy